LINDA KILIAN

KYKNET GHOEMA NOMINEE 2018 – Best Rock Album

EUROVISION SA WINNER – NEW COMER 2015

AFRIMUSIC – TOP5 in AFRICA 2019

Linda Kilian – Bereik nuwe hoogtes met haar nuutste album “ MY HART” wat haar n ghoema nominasie besorg vir beste Rock Album,  Die volg 2 jaar na haar eurovision album “ HOOR JY MY” wat vrygestel word deur STORM RECORDS en NEXT MUSIEK dit is kraakvars klank op die rak en neem haar musikaliteit na nuwe hoogtes en nuwe horisonne Die album is n verwerking deur SA se top vervaardigers JOHAN KELBER, MEL  BOTES en CHRISTIE SCHUTTE

“MY HART” is n volwasse rock album met treffende, oorspronklike liedjies wat Linda se kenmerkende rock-stem, styl en musikaliteit nommer pas komplementeer. Die liedjies het sterk, betekenisvolle lirieke en is geskryf deur toonaangewende liedjieskrywers in Suid Afrika en Europa. En haar vertolkings is soos gewoontlik uitmuntend.

Die album is verwerk deur JOHAN KELBER, GERT KOEVERT & RIAN SWANEPOEL

Hierdie top sanger se albums “Hoor jy my (2015)” het reeds die Eurovision SA toekening vir Nuweling van die jaar gewen , Beste Sweedse liedjie en vervaardiger van die jaar 2015.  Haar album “MY HART”  besorg haar n nominasie vir die 2018 Ghoema Rock album

Linda tree gereeld op by verskeie Feeste en glans geleenthede.   Die gewilde sangeres was reeds ook te siene by KKNK, AARDKLOP, Innebos, Lentefeeste en verskeie top verhoe.  Linda het ook al die geleenthede gehad om op TV en radio’s haar musiek talent te kon betoonstel. Linda is ook n bewame skrywer en verskyn saam met top kunstenaars op die dagboek “HOE GROOT IS GOD”