OUR FEMALE ARTIST

femail

BLACKBYRD

BLACKBYRD RELEASE NEW HIT SINGLE YOU SHOOT ME DOWN Following on yet another successful number one hit single, “Better in the Morning”, from BlackByrd’s second album HOME, comes BlackByrd’s third stunning single release called “You Shoot Me Down” from this new collection. Destined to be yet another number one hit single (seven in a row …

NADINE

Nádine verf met woorde op haar nuutste Afrikaanse album. En die titel is heel gepas… “Skildery”. Nádine is terug met ‘n splinternuwe Afrikaanse album, “Skildery” wat jou verseker gaan stom slaan en verras! Haar nuwe album bevat 13 nuwe, oorspronklike liedjies, waarvan “Skildery” en “Tyd” definitief groot gunstelinge onder die publiek sal word. Na 18 …

AMOR VITTONE

Vittone’s debut album, Wild Cherry Kisses, was released in 1998 through EMI. It was followed up with Dance in Colours and Young Forever. In February 2005 her fourth album, Amor, was released by Gallo Music Record Company. Her first Afrikaans album, Voluit was released in September 2006 by Select Music. Voluit reached gold status within …

LINDA KILIAN

LINDA KILIAN KYKNET GHOEMA NOMINEE 2018 – Best Rock Album AFRIMUSIC SONG CONTEST FINALIST – 2019 – Best song Ranked 5th in Africa EUROVISION SA WINNER – NEW COMER 2015   Linda Kilian is an established performer in South Africa. Her latest album “My Hart” has been nominated for a Kyknet Ghoema award as Best …

LIANIE MAY

anie May is ‘n Afrikaanse sangeres. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen, en haar musiek klink baie soos dié van Shania Twain en Dolly Parton. Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore, en het in Oranjeville grootgeword. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg. Na ‘n optrede van Eden in Oranjeville …

ZITA

      Zita is a vocal performing artist with a strong, powerful, and commanding voice. She has been blessed with a talent that is rare and magnificent. Zita showed her passion for music from a very young age and before school already insisted on attending music classes. Through her school years she proved to …

CORDELIA

HAILEY CLARK

’n Vars briesie vir Afrikaanse popmusiek Hailey Clark se gunstelingaanhaling oor musiek is: “Musiek is nie wat ek doen nie, dis wie ek is”, en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie vriendelike blondekop popsanger wat onlangs haar eerste amptelike album, Hailey Clark – Deurmekaar (in samewerking met Son Records), vrygestel het. Die eerste …

LEANDIE LOMBAARD

LEANDIE LOMBAARD   Ontmoet Leandie Lombaard, ‘n pragtige talentvolle sangeres van Roodepoort in Gauteng. Agtergrond Reeds op die ouderdom van 12 jaar het sy ‘n CD, As jy aan eendag glo, uitgebring, maar as gevolg van onkundige raad het dit nie die hoogtes bereik wat sy reeds op daardie jong ouderdom verdien het nie.   …

VASTI

Van jongs af het Vasti ‘n droom gehad om te sing en in 2012 het sy gestalte begin gee daaraan deur op te tree by liefdadigheidsfunksies, feeste, korporatiewe funksies, gemeenskapsprojekte, troues en privaat funksies. Haar talent is gou raakgesien en in 2014 word sy genooi om by die KKNK op te tree waar sy sedertdien …

FRANSISCA LIEBENBERG

Fransisca Liebenberg Dit was toe ek 5 jaar oud was dat ek geweet het dat ek ‘n sangeres wil wees. Ek het myself probeer leer kitaar speel en my liefde vir musiek het verdiep. Ek het drama as ekstra vak op skool geneem en in skooltonele gespeel. Ek was ook baie lief vir sport en …