Return to WRESTLING ENTERTAIMENT

ELMA POSTMA

dezi

Sinopsis:  Semi’naar’:  Die Masker maak die mens – deur Elma Postma

 

Semi’naar’ is ‘n komiese satire wat fyn spot met die motiverings-industrie.  Die spreker, Joeliehen Trimmelman(Elma Postma) reis dwarsoor die wereld om haargeheime met vroue, oud en jonk te deel.  Sy gee handige raad om mooi te wees van binne, maar ook hoe om pragtigte wees van buite, sodat die ‘krakies’ in jou mondering nie sigbaar is vir die samelewing nie – en dit word bereik deur van haar wonderlike gesig maskers te dra, maar veral die metaforiese maskers wat onselke dag ‘moet’ opsit om aanvaarbare, betermensete wees.  Kom lag lekker, maar kyk met ander oe na jouself en besluit of jy op die regte pad is en of jydalk ‘n verandering nodig het in joul ewe.

 

Elma het die vertoning reeds met grootsukses by ‘n paar dames-oggendeaangebied.  Hierdie is ‘n motiveringspraatjie van ‘n anderkleur.  Ons het genoeghartseerensorge in onslewe – dis nodigombietjievirjouselfte lag.

 

Kommentaar van een dame:  “Ek was nievanoggendlusvir ‘n ‘ernstige’ praatjienie – hierdie was net wat eknodiggehad het”.

Nog een:  “ Disgoeddatjynie die informasie met ‘n lepeltjieinvoernie, hierdie vertoning maak dat jy self moet dink oor jou lewe.”

“Dit was snaaks, maar dittref op die regte plekke.”